|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
||
![]() |
![]() |
||
ICM-day
![]() |
On 17 September 2008 there is a worldwide celebration of International Country Music Day. This is also the birthday of the Country Music Legend, Hank Williams Snr. This is the initiative of Andoni Urkiaga, the coordinator of this special day.
Op 17 September 2008 vier ons wereldwyd 'n Internasionale Country Musiek dag (icm-day) Dit is ook die verjaarsdag van die Country Musiek legende, Hank Williams Snr. Hierdie is die inisiatief van Andoni Urkiaga, die koordineerder van hierdie besonderse dag.
Goeiedag Baie welkom by World Of Coutry ™ waar ons kunstenaars ‘n tuiste het om u as gas te verwelkom in ons midde. Ons verwelkom ook die eerste van vele nuwe internasionale Country Sterre wat op hierdie Webtuiste saam met ons gaan pronk. U sal van ons adverteerders opmerk, wie u met graagte sal bystaan met enige navrae. |
Berril von Amburg |
Country World of Country™ in South Africa, in association with our Country Singers, welcomes you as a guest in our midst.
|
||
Daar is uittreksels van elke kunstenaar se nuutste CD's beskikbaar op elkeen se Country Tuisblad. Die musiek is verwerk en verkort vir vinnige aflaaityd en weens kopieregredes. Ek vertrou dat u reis saam met my deur die Sterrehemel van World of Country™ 'n belewenis sal wees. Berril von Amburg |
|
All excerpts of music on Country Homepages are altered and shortened for quicker download times and for copyright reasons. Please enjoy your tour through these star-studded pages as you walk with me to our World of Country ™
Berril von Amburg |
||











