Bon-Af
Self-pick
Berry Farm
Bon-Af
Self-pluk
Bessieplaas

Hannes Coetzee, owner of the largest Berry Farm in the Southern Hemisphere, located in South Africa near the Vaal River and Parys.
Hannes Coetzee, eienaar van die grootste Bessieplaas in die suidelike halfrond, gelee in Suid Afrika naby die Vaal Rivier buite Parys.


 
 
Portion of the
Berry Farm orchard
Gedeelte van die
Bessieplaas boord
 

It is a self-pick farm. Many South Africans and other tourists come from far and wide to visit.

We show people where the ripe berries are, how to pick them, and they can enjoy as much as they like.

A special container is available on request for everyone that wishes to pick berries of their choice to take away and eat later.

Dit is 'n self-pluk plaas. Baie Suid Afrikaners en ander toeriste kom van heinde en vêr om die plaas te besoek.

Na 'n begeleide toer gaan besoekers in die boord in. Hulle word gewys waar die ryp bessies is.

Oud en jonk eet en geniet hulleself. Dit is onbeperk hoe lank hulle wil pluk.

'n Spesiale houer word verskaf vir almal wat bessies na hulle smaak wil pluk om weg te neem om later te eet.

 


 
Includes Black Nightshade, Gooseberries, Raspberries, Blackberries, Blueberries, Currants and Elderberries.

Even the edible leaves smell lovely

Blueberries have the highest anti-oxidant properties of any known food.

The first five foodstuffs with the highest anti-oxidant value are all berries. Berries are by far the healthiest of all fruits.

Selfs die eetbare blare ruik heerlik

Bloubessies het die hoogste anti-oxidant eienskappe van enige bekende kossoort.

Die eerste vyf kossoorte met die hoogste anti-oxidant waardes is almal bessies - die gesondste vrugte by vêr.



There are 62 different cultivars growing on the farm.

The farm is organically grown. Safe for humans and birds. The organic sprays we use only affect insects that eat the fruit and leaves, and will not affect either bees or birds. No poison sprays are used.

Daar is 62 kultivare bessies op die plaas.

Die hele plaas is organies verbou. Alle sproei behandeling is mens, by en voëltjie vriendelik - dit affekteer slegs insekte wat vrug en blaar vreet. Geen gifstowwe word gebruik om te spuit nie.


 

About 95 km from Johannesburg, right beside the N1 freeway, just before the Kroonvaal Toll Gate, turn off at the Parys/Sasolburg road. Turn right over the freeway to Parys. 800 Meters further is the Barrage intersection. Turn right at the Barrage sign. 400 meters further is the entrance to the Berry Farm.
Sowat 95km buite Johannesburg buite die N1 voor die Kroonvaal tolhekke, neem die  Parys/Sasolburg afrit; draai regs by die stop oor die snelweg. 800m verder draai regs by die Barrage interseksie. 300m verder is die ingang aan die regterkant van die Bessieplaas.



Just a stone's throw away from the Berry Farm is the mighty Vaal River


Die magtige Vaalrivier is net so 'n katspoegie weg van Bessieplaas


Contact:

Telephone International:
+27 56 811 3966


Telephone Local RSA:
056 811 3966






 

v1.02